Successfully reported

Ribbokkloof Holiday Farm

River-kampeerterrein
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
8 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

As jy die natuur van naderby wil ervaar is die Riverbed-kampeerterrein die ideale plek. Kom slaap onder Ribbokkloof se sterre! 'n Maskimum van 4 kampeerders word per staanplek toegelaat. 'n Eenmalige R100 word per staanplek ekstra gehef. Die terreine het gemeenskaplike storte en toilette.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeer.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kiepersol-chalets
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-chalets bied elkeen slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is met 'n dubbelbed ingerig, en daar is 'n leer na 'n dakkamer wat 2 enkelbeddens bevat. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kombuis is goed toegerus. Die eenheid is die naaste aan die swembad en kinderspeel-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tolbos-chalet
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Tolbos-chalet het 'n oopplan en bied slaapplek vir 2 volwassenes. Dit is ook 'n romantiese selfsorg-wegbreek. Die chalet het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus en daar is ook 'n privaat braai-area buite. Die chalet het 12 V-krag.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wilger-chalet
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Wilger-chalet bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en eetarea. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamer het 'n dubbel- en stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die chalet het 12 V-sonkrag. Wilger het 'n privaat braai-area buite.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lemoendoring-chalet
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-selfsorgchalet is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die chalet het 'n dubbelbed en daar is 'n leer wat na 'n solder-area met 2 enkelbeddens lei. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Aalwyn-chalet
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Aalwyn-chalet bied slaapplek vir 8 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en eetarea, asook 'n privaat braai-area buite. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank en is geskik vir 4. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

8

2 x Dubbelbed

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blinkbaar-chalet
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Blinkbaar-chalet bied slaapplek vir 12 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste, tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Hierdie chalet het 12 V-sonkrag. Die sitkamer het 'n binnebraaiplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

12

6 x Enkelbed / Driekwartbed

3 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stinkhout-chalet
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Stinkhout-chalet bied slaapplek vir 12 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n eetarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die chalet het 'n privaat braaiplek buite.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

12

6 x Enkelbed / Driekwartbed

3 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Die pad word goed instandgehou, maar weens reën kan perfekte toestande nie gewaarborg word nie.

Chalet- en kampgaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke, vadoeke, skottelgoedseep, toiletpapier, flitse, verkykers en insekweerder saambring. Daar is egter 'n klein winkeltjie by die kantoor indien gaste iets sou benodig. Gaste moet onthou om hul eie kampstoele saam te bring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Uitkyk, R555, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce7dd9e93e1607f21484ca27a8995af4ca3db608a4f4bbdaf931e90d773c990926ea56288bb1facf5f913167fd9f4bb1e11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Farm Uitkyk R555 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.587995398576 29.818774759769
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang