Successfully reported

Ribboksfontein Guest Farm

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker wegbreek van die stads lewe! Ons het dit uiters baie geniet en sal definitief plan maak om weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderlike ervaring vir die wegbreek van die daaglikse roetine en pligte. Advertensie is 'n ware uitbeelding van die huis en geriewe asook die asemrowende natuurskoon, waar sielsvrede gevind word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik! Heerlik gebly, alles skoon en netjies. Sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Puik waarde vir geld. N Heerlike blyplek wat regtig baie beter is as wat dit op die advertensie lyk. Ek sal dit ten alle tye aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheree L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Breathtaking. A truly unforgettable place where you will make memories that will last a lifetime. We did not want to leave and can't wait to go back. I could not have asked for a better place to get engaged!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zsofia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Perfect! Perfectly fit our expectations!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorriane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n juweel van 'n plek! Ons het dit baie geniet! Jy is omring deur pragtige lowergroen bos en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

What a beautiful place to stay. What a beautiful and tranquil place to stay and recharge. Wonderful hostess, extremely clean and well equipped. I can highly recommend. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xenephin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker, pragtige en rustige plaas kuier. Baie om te doen op die plaas. Werklik 'n spesiale stukkie aarde. As jy hou van 'n plaasomgewing met gesonde wild, sal ek hierdie sterk aanbeveel. Ons het ook die staproete aangepak. Baie mooi en opwindend met 'n swemgat in die rivier. Ons sal beslis terug wees met vriende aangesien die huis so groot is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Very pleasurable. Beautiful setting, beautiful house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R341, Ribboksfontein, De Rust, 6651, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26de48e78616459226817b38ed8f975f01a0b01ffd1f554107cc30a5e98489e0d977690dacab9a19d5bb6be24c1eec2ea80a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 R341 Ribboksfontein 6651 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.472867159743 22.651259913982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang