Ribbokskloof Cottages
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R355, Bronaar Farm, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan die voet van die Koue Bokkeveldberge, bied Ribbokskloof Cottages 'n rustige wegbreekplek omring deur die natuurlike skoonheid van die Wes-Kaap.
Elke kothuis is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste kan ontspan in 'n knus leeshoekie of die privaat patio en braai-area geniet, geleë tussen boorde met berguitsigte.
Met sy bergpieke, rustige plaasdamme en vars plattelandse lug, bied Ribbokskloof 'n stil toevlugsoord van die stadslewe, perfek vir oggendwandelings, voëlkyk of sterrekyk by die vuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Welma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- R355, Bronaar Farm, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
- Gaste dink Ribbokskloof Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R355, Bronaar Farm, Koue Bokkeveld, 6836, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang