Richtersveld Experience Lodge
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 392 Main Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die gevoel hier by die Richtersveld Experience Lodge is kenmerkend Mediterreens. Ons is geleë in die Weskusdorp Port Nolloth, in die hartjie van Namakwaland, 'n stil dorpie waar dit 'n daaglikse praktyk is om nêrens stadig te gaan nie. Vir die jaarlikse blomme-entoesiaste is ons dorp ook die perfekte basis om jou roetes te beplan en te ontspan tussen uitstappies na die Richtersveld.
Daar is iets vir almal by Richtersveld Experience Lodge. Ons bied vyf ruim, volledig toegeruste selfsorg-eenhede binne 2 km van die strand en sentrale sakegebied, alles teen baie bekostigbare pryse wat ideaal is vir 'n vinnige wegbreek.
Ons eenhede wissel van 'n klein, oopplan-eenheid met ten minste twee enkelbeddens, 'n kombuisie en badkamer, tot 'n ruim woonstel-styl-eenheid met 'n groot slaapkamer met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens in die sitkamer, 'n ruim, volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met beide 'n bad en stort. Alle eenhede het 'n waaier en daaglikse skoonmaakdienste van alle eenhede is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende fooi. Gaste het toegang tot braaigeriewe en gratis WiFi.
Port Nolloth Spar hou alles wat 'n lui vakansieganger nodig het, alles minder as 2 km van waar jy sal bly, terwyl ons plaaslike apteek 'n verskeidenheid geskenke en mediese voorrade bied. Kom geniet een van die rustigste plekke op aarde en maak jou volgende vakansie een om te onthou.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Boeta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 104
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 392 Main Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
- Gaste dink Richtersveld Experience Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 392 Main Road, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang