Ridge Road 18 House and Cottage
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 18 Ridge Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 075 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ridge Road 18 House and Cottage is 'n lieflike gemeubileerde eenslaapkamerselfsorghuis in Margate.
Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Die vierde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n oop-sitarea, kombuis en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Verder is daar 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n lieflike hout dek vanwaar jy die pragtige see-uitsig kan geniet. DIe kombuis in die kothuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond.
Daar is 'n vermaakkamer met sitplek op die onderste verdieping. Daar is 'n swembad, ruim tuin en 'n vuurput. Daar is ook 'n buitestort. 'n Watertenk is buite beskikbaar as 'n reserwestelsel.
Daar is ook 'n ekstra woonstel wat by hierdie eenheid bespreek kan word om 10 gaste te huisves. Doen asb. navraag hieroor aangesien dit teen 'n ekstra tarief is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 738
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 18 Ridge Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 18 Ridge Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang