Successfully reported

Ridgesea Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Nadine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie rustige kuier, lekker ontbyt en vriendelike mense. Baie aangename plek, staff is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seetha R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazon. Peaceful. Quiet. Easy drive around. Clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Great stay. The stay was good. The staff is amazing. The room was always clean. The breakfast was okay. The area is quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele R
1 nag
4.8
Mrt 2025

Alles wat oornag gerieflik en veilig maak. Ja, alles was na wense.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Aangenaam vehalwe vir die punte wat genoem is. Redelik. Beter handdoeke. Geen basiese yskas voorraad gehad, nl vars bottel water en vries bakkies vir ys. Koffiestasie in kamer nie volledig, nl 1 20ml melk tussen 2 persone is onvoldoende. Effektiewe werkende lugversorging in warm eet vertrek ontbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisna V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Gerieflik. Ons wou net een aand oorbly na 'n laat vlug Durban toe. Die kamer was netjies en het in ons behoeftes voldoen. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oddette G
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Beste plek om te rus en niks te doen nie. Ja, baie naby aan die see en alles wat ek nodig kon gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leander G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very pleasant stay. Friendly staff and a neat place. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Defnitief waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles baie mooi skoon en netjies. 'n Heerlike ontbyt die volgende oggend en stapafstand vanaf die strand. Alles in werkende toestand behalwe een bedlampie wat nie 'n aan-afskakelaar het nie (moet by die muurprop uitgetrek word), maar dis 'n kleinigheid. Let wel: Moet geen deure of vensters ooplos nie, want daar is apies. Ons het die badkamer venster effens oopgemaak en een het daar ingekom en als geëet wat hy kon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ricky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 925
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 925
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 136 Ridge Road, Umhlanga Rocks, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3821b237304164892e12dd0fc62b6d7e866b7c68561e31ddff3c5df147ce026b66f77376b5a0872b922c655f535bebd4ff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag, vir 2 mense 168 5 1 5 136 Ridge Road Umhlanga Rocks 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7328889 31.0800037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang