Successfully reported

Ridgeworth Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ernie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, gerieflik. Soos altyd tuis gevoel. Heerlike ontbyt om die dag mee te begin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very nice. Great stay. Quiet and peaceful and very central to our needs. Both Sari and Wilna were very friendly and helpful. The breakfast was amazing. This place is a gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent. Bitter netjies en skoon, baie vriendelik ontvang. Ontbyt is uitstekend. Sal gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Flipping amazing. Ongelooflike ervaring, kamers is netjies, skoon, gerieflik en net amazing. Ons host het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer - tot vir ons die lekkerste pasta gemaak 11 uur in die aand. Ontbyt was 'n goeie verskeidenheid en baie smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

The stay was worth the money. The stay was wonderful. Despite the cold weather, we felt right at home with the warm hospitality and luxurious rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker. So vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very good. I really enjoyed my stay. We will definitely book for future business trips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Heerlike verblyf, maar nie genoeg voorsiening vir beurtkrag. Heerlike ontbyt. Jammer chef was naweek af en a.g.v. beurtkrag was keuse beperk.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Martell V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

'n Juweel in Bellville. Wat 'n pragtige, vreedsame en perfekte Gastehuis. Twee gashere wat opreg omgee en uit hul pad gaan om gaste welkom te laat voel. Dankie Gert en Robert!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Amazing gastehuis. Ridgeworth is 'n wonderlike gastehuis. Ons het so lekker gebly. Die aandag aan detail en smaakvolle meubels sit dit in 'n ander klas. Die ontbyt was heerlik en ingesluit in die prys. Robert het ons vriendelik verwelkom en seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig het. Ek sal dit definitief aanbeveel en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dffbfa3f884e9afbab2733ecacd7d729906093f41e36eff8395885d242f224496eea3b0a0e2e79dd636e84f1d2d9c1206e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 5 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -33.87297 18.64507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang