Successfully reported

Ridgeworth Flat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Veronica J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Cozy en veilig! Die beste besluit gewees! Die huisie het so lekker cosy gevoel, asof dit ons eie huis was! Daar was genoeg melk, koffie en suiker, en met die aankoms was ons verras met 'n soet dingetjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yves N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Good in general. I enjoyed my stay with them, just that they can reframe their visitor policy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike rustige buurt met 'n veilige en goed toegeruste eenheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chadia V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was 'n lekker wegbreek. Baie lekker en rustige area. Netjiese woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Weereens baie lekker gebly. Ons het weereens baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies, ruim en toegerus met alles wat nodig is. Veilige verblyf met veiligheidshekke en diewering. Veilige parkering op perseel en maklik om by hoofroetes uit te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aiden S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam en rustig. Baie netjies en skoon woonstel. Stil en veilige area. Sal definitief weer daar wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Daadwerklik 'n aangename ondervinding sonder dat mens moes vra vir enigiets. Ons was aangenaam verras met die skoon en netjiese geriewe. Dis die klein goedjies wat tel, gesuiwerde water, sjokolade op die bed, skoonmaakmiddels reeds beskikbaar, toegang tot DSTV, Netflix en ander op die TV, ensomeer. Sal vir seker weer van die geriewe gebruikmaak sou dit nodig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Ek het vir 'n week daar gebly en Henry was baie vriendelik en behulpsaam. Ek het baie lekker gebly by Ridgeworth Flat. Dit was die klein dingetjies wat spesiaal was. Behalwe vir die tee, koffie en suiker wat meer as genoeg was, was daar beskuit, melk, sout, peper en olie in die kas en genoeg toiletpapier in die badkamer. Dit was lekker dat ek nie dadelik moes gaan kruideniersware koop na 'n lang dag se reis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Baie tevrede. Dit is die tweede keer wat ons hier bly. Weereens baie tevrede. Dit is skoon, netjies, ruim en volledig toegerus. Veilige parkering. Stil woonbuurt en maklik om op hoofroetes te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon en veilig. Wow! Die beste plek waar ons ooit gebly het in 'n lang tyd. Dit is veilig, netjies, skoon, die plek ruik lekker as jy inkom. Daar is 'n alarm. Van die 2 dae wat ons daar gebly het, het ons nie die eienaars ontmoet nie. Dit was baie nice, want dit het gevoel soos ons eie plek. Kan nie wag om weer daar te gaan bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang