Successfully reported
+32

Ridgeworth Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Ridgeworth Flat is 'n bekoorlike eenheid wat oornagverblyf in Bellville bied en dis ideaal vir sakereisigers of toeriste.

Dié ruim eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n badkamer, oopplan-kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat slaapplek vir 2 gaste het. Die sitarea het ook 'n slim-TV met die DStv-toep, wat gaste kan gebruik om met hul eie rekeningbesonderhede in te teken. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Veronica J
Besigheidsreis
5.0
Cozy en veilig! Die beste besluit gewees! Die huisie het so lekker cosy gevoel, asof dit ons eie huis was! Daar was genoeg melk, koffie en suiker, en ...
Sien meer
Sep 2025
Yves N
Saam met lewensmaat
5.0
Good in general. I enjoyed my stay with them, just that they can reframe their visitor policy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Nicolette O
Gesin met tieners
5.0
Heerlike rustige buurt met 'n veilige en goed toegeruste eenheid. Sien sterre.
Sep 2025
Chadia V
5.0
Dit was 'n lekker wegbreek. Baie lekker en rustige area. Netjiese woonstel.
Jul 2025
Frederick B
Gesin met tieners
5.0
Weereens baie lekker gebly. Ons het weereens baie lekker gebly. Dit is skoon, netjies, ruim en toegerus met alles wat nodig is. Veilige verblyf met ve...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ridgeworth Flat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3213558245c61787f51dca7108ad7f0b2885ef378d5266e5cc165e6df45e4b448d4ca1f77c721814e8a8f19c1bdc5d936846?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 17 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.872318239162 18.646393925611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang