Successfully reported

Riebeek Valley Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Dr. Christo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

ń plek waar ons weer sal bly. Baie snoesige hotelletjie in ń pragtige omgewing en ń baie goed versorgde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige verblyf met 'n heerlike ontbyt. Vriendelike personeel, lekker gebly, met 'n heerlike ontbyt. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarisa S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Very enjoyable, stayed only one night for Solo Art. Early check-in, friendly hosts and staff, quirky interesting hotel, lovely breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ongelooflik. Fantasties. Dit is 'n juweel van 'n plek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Laurence M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Pragtige dorpie en hotel wat die bekoring pragtig ontsluit. Ons was hartlik ontvang, in Engels. Hotel het 'n ouer en nuwer deel, die ouer deel is pragtig eksentriek en dis jammer dat ons nie 'n kamer daar kon kry nie. Ons kamer maak egter bietjie aandag, matras was oud, kaste se edging is verslonst, bad was los, en krane se covers lelik. Die matte is erg verslete met merke, en was vol poeier. Beddegoed, gordyne, ketel en bekers, badkamer, TV en hangers was egter liefdevol en skoon voorberei en oorhandig. Tuin en swembad lyk pragtig, maar ons kon dit nie benut weens reën. Ontbyt was smaaklik en beslis die hoogtepunt. Toegang en sekuriteit met 'n glyhek na parkeerarea was goed. Ongelukkig gaan daar bele moet word in die infrastruktuur om 'n beter ervaring vir kliente te verseker, al die bestanddele is daar!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Naomi
Riebeek Valley Hotel
Dear Mr Munro, Thank you for taking the time to write a review about your recent stay with us. We do appreciate feedback and strive to ensure that any issues raised are dealt with accordingly. We are very sorry that you found the room a bit disappointing, and we too are sorry that you could not experience one of our other rooms in the main hotel. To remedy this, we are happy to offer you a complimentary one-night bed and breakfast stay at a time that suits you, subject to room availability, of course. Please contact our receptionist to make arrangements should you wish to take advantage of this offer. Furthermore, we would like you to know that the room you stayed in (Room 21) is high on our list of ongoing renovations and upgrades that we have implemented, and within a month or so, the bath in that room will be removed and replaced with a shower cubicle. The carpet, cupboard edging, and mattress will also be attended to at that time. Once again, thank you for your feedback. Regards, Riebeek Valley Hotel

Max S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stunning! Vriendelike ontvangs, warm kamers in die middel van winter, skoon. Heerlike ontbyt met smaak aangebied. Gaan definitief weer daar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie gasvrye personeel. Heerlike ruim kamer en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin W
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Country charm hotel. An old school hotel full of character and charm. Needing a bit of TLC, but the staff try their best! Very good breakfast served. Swimming pool needs attention.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2024

Would stay again if it was fully operational. Lovely old comfortable hotel. The restaurant was not open for lunch or dinner. The bar was only open until 18:30 because we asked for it to be opened. The bar, lounge and all central facilities closed and were locked up at 18:30. Breakfast was fine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Relaxed, old but clean. Excellent breakfast included. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4 Dennehof Street, Riebeek Wes, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04dcdea169e2b8d05f563516aab070264a2c7cb937afde810534b3eed47c77e74618973ca3ebd89a02ba2e6771958cbb72b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 99 5 1 4 4 Dennehof Street Riebeek Wes 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.349133493208 18.864069879055
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang