Successfully reported

Rietfontein Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Tanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons sal beslis weer daar wil besoek. Die eenheid is goed toegerus met gemaklike beddens. Die plaas is mooi stil en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Genot! Baie lekker blyplek, en tyd op die plaas, kinders dit baie geniet! So lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa G
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Bring julle kinders om te kom luister oor al die wilde diere in die Karoo. Gasvryheid! En 'n ekologiese toer op die plaas. Mense, julle moet julle kinders bring om te kom sien wat die boer julle alles kan wys. Daar was alles en nog wat, wat 'n mens kon benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dis 'n belewenis op 'n Karoo plaas wat ons baie geniet het. Baie lekker gekuier. Die toer van die en die magdom inligting oor die plaas was 'n onverwagse en aangename bonus. Dankie Joseph!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wens ons kon langer bly en die plaaslewe ervaar. Rustige plaaservaring met vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
1 nag
5.0
Aug 2024

Very nice. Very friendly and helpful hosts. Such a nice and quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Buite stap in die stilte van 'n goedopgepaste Karoo plaas. By Rietfontein Selfsorg het ons elke dag buite geniet van die ruimte en stilte met ons besige kinders. Onder andere het Joseph die seuns gewys waar om skerpioene te vind in die koppies. Op die grasperk kon ons bal speel. 'n Verfrissende afwesigheid aan die stad se afleidinge, gee ruimte vir tyd met mekaar, bordspelle en die bewondering van die deur God geskepte natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantastiese stilte wegbreek. Ongelooflike lekker tyd op die plaas gehad. Die stilte is oorverdowend en die gasvryheid van beide was ongelooflik. Dit was uit en uit die ideale wegbreek uit die stad en ongelooflike lekker familie tyd sonder onderbreking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus En Tokkie R
1 nag
5.0
Sep 2023

Lekker stil. Stil, veilig, skoon en netjies en baie vriendelik ontvang. Sal weer gebruik maak wanneer weer in die omgewing moet reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilzé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23812af3245e44c59bd7de9593c7d2f557941f8068758ef48ac0dbf73b2fd52815399d48578ca5def58d82cc89047499e3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 5 mense 23 5 1 5 Off the R353 Rietfontein Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.068333333333 22.051138888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang