Rietfontein Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Rietfontein Selfsorg is op 'n werkende skaapplaas 17 km vanaf Prins Albert geleë en bied slaapplek aan 5 gaste.
Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie 'n TV het nie.
Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Gaste kan in die swembad afkoel, fietsry of stap om die plaas te verken of die daaglikse plaasaktiwiteite te besigtig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilzé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Rietfontein Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R353, Rietfontein Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang