Rietjiesbos Self Catering
Beskrywing
Hierdie kamer het ’n koningingrootte-bed en ’n enkelbed, ’n elektriese kombers, lugversorging, DStv, gratis WiFi, teeskinkbord en haardroër. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolf en yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis. 
Ontbyt is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie knus koningingrootte-kamer het 'n en suite-badkamer wat van die res van die kamer geskei word deur 'n gordyn. Daar is 'n elektriese kombersie, lugversorging, DStv, gratis WiFi, 'n tee-skinkbord, haardroër, privaat ingang en 'n kombuisie met 'n mikrogolf en 'n kroegyskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis. 
Ontbyt is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
'n Gemaklike gesinskamer met 'n en suite-badkamer en 'n plattelandse styl. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis. 
Ontbyt is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Finch bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die ruim en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die maaltydvoorbereidingsarea is toegerus met 'n mikrogolfoond, mini-yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, drinkwater, olyfolie, sout, peper en 'n tee- en koffieskinkbord. Bykomende geriewe in die kamer sluit in lugversorging, elektriese komberse gedurende die winter, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n strykyster en strykplank, 'n haardroër en komplimentêre toiletware, insluitend sjampoe, lyfroom en hand- en lyfwas. Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe met hout en aanmaakblokke. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar agter 'n outomatiese toegangshek. 'n Plonspoel is gereed vir daardie warm Karoo-dae.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis. 
Ontbyt is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dove bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bal-en-klou-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, mini-yskas, ketel, broodrooster, potte, 'n pan, eetgerei, breekware, drinkwater, olyfolie, sout, peper en 'n tee- en koffieskinkbord. Bykomende geriewe in die kamer sluit in lugversorging, elektriese komberse vir die winter, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, 'n strykyster en strykplank, 'n haardroër en komplimentêre toiletware soos sjampoe, lyfroom en hand- en lyfwas. Gaste het toegang tot braaigeriewe met hout en vuuraanstekers, en veilige parkeerplek van die straat af word agter 'n outomatiese toegangshek voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis. 
Ontbyt is nie beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 122 Bourke Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang