Successfully reported

Rietmondspoort

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Erlend V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peace and tranquility, a very special place. We always wanted to see where the camels live and now we found it. Such a peaceful, lovely and well-kept farm with very nice and helpful staff. The Klein Huise met all our needs and expectations, and we enjoyed all the lovely animals in close proximity. There was a camel family with a young calf, llamas, wild deer, mountain goats, donkeys, a horse, lots of ducks and more. We also had the pleasure to do a long walk over the farm with one of the owners' dachshunds. We will definitely return to this beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very convenient, just off the road. Loved staying here, stayed here on the way to Kgalagadi and booked for the return home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker plaas atmosfeer. Ons is vriendelik ontvang en het lekker oorgeslaap op Rietmondspoort. Die huis is goed toegerus en daar is 'n buite- en binnebraai. Al die ongewone diere op dié Karoo plaas was baie interessant. Daar is netjiese kampe en hokke met goed versorgde kamele, bakoorjakkalsies, ape, konyne, duiwe en nog vele meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Groot verrassing, hierdie juweel tussen Calvinia en Brandvlei! Heerlik gebly. Die reuse dam vol water was 'n groot verrassing. Dit was twee goeie reenjare, so ek dink ons was gelukkig om dit te beleef. Allerande interessante voëls en diere. Pragtige sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Very convenient. Loved our stay on the way up to the Kgalagadi, so much so that we've booked for on the way home. Please put out an instruction on how to use the Snappy Chef.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan T
1 nag
4.4
Aug 2025

Ruim en karaktervolle huisie. Die karaktervolle huisie is uitstekend toegerus. Dit is ruim, met genoeg van alles, en 'n wye uitsig oor die plaas en omgewing. Hier is nie WiFi of selfoonopvangs nie (MTN), en dis net goed om vooraf daarvan te weet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelies D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Okt 2025

Rietmondspoort is ideaal as jy wil wegkom van alles af. Huisie was netjies en skoon, maar kort 'n liefdevolle hand. Beddegoed was bont goed wat nie bymekaar pas nie. Buiten die handdoeke wat uitgesit was op die beddens, het daar nog 'n handdoek agter die deur gehang en een in die badkamer. Onseker of dit daar vergeet was en of dit skoon handdoeke was? Daar was geen selfoonsein of WiFi nie. Dit is alles goed en wel as 'n mens dit voor die tyd weet. Ook geen mikrogolf nie, slegs 'n induksieplaat met 'n ketel op. As jy wil wegkom van alles af, is dit die regte plek vir jou. Weet net dat al die hoenderhane jou vroeg oggend gaan wakker kraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerard D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie rustig en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie rustig en die mooiste sterre gesien, geen Vodacom sein en geen WiFi beskikbaar nie. Daar is wel 'n MTN versterker by die hoofhuis van die plaas wat moontlik kan help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lekker rustig. Ek hou van die Noord-Kaap en van ou goed, die tipiese eenvoud van die huisie en ou meubels het my laat tuis voel en alles was silwer skoon. Die diere was 'n lekker verrassing in die middel van nowhere, omtrent 'n dieretuin. Google Maps het ons van die R63 op 'n grondpad 50 km voor Calvinia na die R27 gevat (seker kortpad), maar ons het ons vasgery in 'n dam of pan, nie 'n probleem vir bakkies en SUV's nie, maar nie geskik vir laer motors. Die mooie omgewing het die draai die moeite werd gemaak. Baie dankie vir 'n lekker oorslaapplek. Ns. Ek kon nie die Snappy Chef kry om te werk nie, help my volgende keer met instruksies asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig N
1 nag
5.0
Aug 2024

Amazing experience, exceeded my expectations. I had a wonderful stay at Rietmondspoort. The location is fantastic if you need to get away from the hustle and bustle for a while. Absolutely peaceful, stunning views and great amenities. Would 100% recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R27, Rietmondspoort Farm, 50 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaa8654164bcecfb8150975389933231e9719a3727e110325a1307ff39af4aa7e1fd9fa2302287cd15763ad466553a8cc52f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 R27 Rietmondspoort Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -31.288531967726 20.151844773061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang