Successfully reported
+34

Rietmondspoort

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R27, Rietmondspoort Farm, 50 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietmondspoort is 'n lieflike gasteplaas geleë in die Karoo en is net 50 km vanaf Calvinia. Hierdie gasteplaas bied 'n wye verskeidenheid verblyfopsies en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie, 'n klein gesin óf 'n groot groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Hierdie gasteplaas bied die keuse van óf 'n kothuis met slaapplek vir 4, 'n gestruktureerde kampeeropsie met 3 karavane óf 'n plaashuis met 18 slaapplek. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer, die kampervaring sluit al 3 karavane in en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer en die plaashuis bestaan uit 5 slaapkamers en 2 badkamers.

Die kothuis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n induksieplaat, die 3 karavane deel 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof en die plaashuis het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n Aga-stoof, gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop het die kothuis 'n binnebraai, terwyl die ander 2 opsies albei buitebraaigeriewe bied. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n wye verskeidenheid voëls en diere op die plaas.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Craig N
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful escape from city stress with cute animals for kids. We really enjoyed our stay at Rietmondspoort. The authentic farm environm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Erlend V
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and tranquility, a very special place. We always wanted to see where the camels live and now we found it. Such a peaceful, lovely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sue V
Saam met lewensmaat
5.0
Very convenient, just off the road. Loved staying here, stayed here on the way to Kgalagadi and booked for the return home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Karien K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plaas atmosfeer. Ons is vriendelik ontvang en het lekker oorgeslaap op Rietmondspoort. Die huis is goed toegerus en daar is 'n buite- en binneb...
Sien meer
Aug 2025
Gerard D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie rustig en die mooiste sterre gesien, geen Vodacom sein en geen WiFi beskikbaar nie. Daar ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R27, Rietmondspoort Farm, 50 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rietmondspoort het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R27, Rietmondspoort Farm, 50 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaa8654164bcecfb8150975389933231e9719a3727e110325a1307ff39af4aa7e1fd9fa2302287cd15763ad466553a8cc52f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R27 Rietmondspoort Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -31.288531967726 20.151844773061
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang