Successfully reported
+41

Rietpoort Game & Guest Farm

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RIETPOORT FARM, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rietpoort is 'n Merino-skaapplaas geleë 11 km vanaf die dorpie Trompsburg, 120 km suid van Bloemfontein, op die N1 na Kaapstad. Hierdie Suid-Vrystaatse plaas is ook 'n wildsplaas, en die tuiste van Springbokke, Blesbokke, Swartwildebeeste en Gemsbokke, wat almal besigtig kan word terwyl jy by ons bly.

Ervaar die beste van Suid-Afrikaanse gasvryheid terwyl jy in een van ons 4 plaaskothuise bly.

Springbok is 'n knus tuinkothuis wat bestaan uit 'n oopplan-kamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Blesbok is 'n losstaande eenheid en het 'n slaapkamer wat met 2 enkelbeddens ingerig is en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gemsbok is 'n knus tuinkothuis met 2 slaapkamers, elk ingerig met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Swartwildebees is naby die swembad geleë en het 'n kamer met 4 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort.

Elke kothuis het sy eie kombuisie, veilige parkeerplek en braaigeriewe, en TV-geriewe is in die gemeenskaplike area beskikbaar. Daar is 'n gemeenskaplike swembad en tennisbane. Heerlike Karoo-lamsvleis word saans, op versoek, in die lapa bedien vir gaste wat nie lus is om self te kook nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Grondpad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Estelle P
5.0
Ontspannend en rustig. Rustig en ontspannend na 'n lang dag reis. Kon lekker afkoel in die swembad en onder die bome in die pragtige tuin ontspan. Die...
Sien meer
Jan 2025
Elma H
Gesin met tieners
5.0
Gepaste verblyf. Waardeer die sorgsame aandete en spesiale persoonlike kommunikasie.
Des 2024
Patrick D
Saam met vriende
5.0
An absolute delight. It was lovely. Everything was as expected and more. The thatched chalet was delightful, bedding clean and sumptuou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Johann S
Saam met lewensmaat
4.4
Voortreflik. Die was ʼn wonderlike ervaring, en die aandete was voortreflik.
Jan 2024
Ren S
Gesin met klein kinders
4.2
Reis Kaap toe met klein kinders. Baie mooi tuin en plaas met vriendelike ontvangs.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • RIETPOORT FARM, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Rietpoort Game & Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: RIETPOORT FARM, Trompsburg, 9913, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa571578976666aa95df64c57bced6e784843b9f319d4ed5e79c601b36ba80a706b9d4354a338ab8d211514e6657145f8b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 RIETPOORT FARM Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.040089872745 25.654645578702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang