Successfully reported

Rietpoort Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Pragtig, skoon, netjiese verblyf baie goed toegerus met regte plaas atmosfeer. Baie mooi rustige plaas met baie diere en mooiste sonsondergang. Pragtige huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike oornag akkommodasie in die Karoo. Netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie. Warm komberse en 'n kaggel 'n bonus in die koue Karoo aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Als puik van die huis tot die diere. Rus vir die siel in die skoon vars lug van die Karoo. Gasvrou uiters vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loulene O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Gerieflik, gemaklik en baie rustig. Rietpoort het alles wat mens nodig het. Die plaas is pragtig. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Servaas H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker oornag, gerieflik en naby die teerpad. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita F
1 nag
5.0
Jan 2025

Uitstekende oornagstop vanaf Weskus tot Gauteng. Twee pragtige en praktiese eenhede op 'n plaas. Die gasvrou was baie gaaf en het ons regtig tuis laat voel. Ons honde kon lekker rondhardloop na 'n lang dag in die motor. Sal beslis weer daar oornag oppad Weskus toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Goed toegerus en baie netjies. Baie aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons sal beslis weer hier oorbly! Dit was 'n pragtige blyplek met alles wat mens nodig het na 'n lang dag se ry. Die stil plaasatmosfeer was wonderlik! Super vriendelike gasvrou, dankie ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madrileen R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Aangename verblyf. Lekker gebly - vriendelike verwelkoming. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
1 nag
5.0
Des 2024

A touch of nature for the cityscapers. What a beautiful place to stay. Quiet area, you can sit on the porch and just listen to the sounds of nature. The hosts are friendly and accommodating, and the dinner was so good after a long trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietpoort Farm, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07ec678ff7b2475181baf92c0094b0344f150597814102a3f6a1f4a3c4c40984eb25408b8bdefc8424376bf0b4b15b2cd47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 Rietpoort Farm Britstown 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.765470972673 23.469193717637
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang