Successfully reported

Rio dos Elefantes River Camp

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Leandre S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Fantasties, olifante baie naby gesien. Dit is 'n baie lekker plek, mense is vriendelik en laat mens tuis voel. Het olifante baie naby gesien, sommer toe ons al daar aankom. Lekker braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Baie lekker, vriendelike personeel. Great plek vir 'n vakansie in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Etienne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2022

Heerlik ontspan in die bos. Ons het baie lekker gekuier. Agnus en haar span is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ekstras waarvoor betaal moet word maak dit nogal 'n duur uitspan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Linda H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Okt 2022

Uitsig mooi maar nie geskik vir selfsorg of langer as 2 dae nie. Die een vertrek kamer het maar voldoen, geen selfsorgfasiliteit, geen stoof, mikrogolfoond, moes vra vir alles, borde ens. nadat ek gevra het of die selfsorg is. Die B&B elke dag die selfde ontbyt: omelet met lewertjies. Ek eet nie meer dit nie. Geen potte of behoorlike braaigeriewe nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Juliette B
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2020

A lovely venue amongst the animals and on the river. We were welcomed as if we were old friends by Agnes and Rikus, and they went out of their way to ensure that we have a happy time. The food was out of this world, and the accommodation was clean and comfortable. I would recommend Rio Dos Elefantes anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Stunning, stunning, stunning - die beste! Een van die mooiste en lekkerste kampe in SA. Prys baie goed en watse ongelooflike diens en ligging. As jy die bos wil beleef is die plak net vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Agnes
Rio dos Elefantes River Camp
Dankie dat julle ongelooflike mense was met respek vir die natuur. Bosgroete Agnes.

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2018

Absoluut wonderlik. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit-jan A
Kort verblyf
4.6
Sep 2018

In die bos, waar rus en vrede is. Ons groep van 10 mense wat op gemaak is deur familie en vriende het 5 dae by Rio dos Elefantes geniet saam tannie Agnes. Almal se gasvryheid het ons gou laat welkom voel en ons het ons tuis gemaak in gerieflike kamers. Alles wat nodig is, is in die kamers en kombuis of by die kuierplek onder ruig bome. Ontbyt is uniek met 'n groot verskeidenheid. Maak seker dat alles op jou lys saam gaan sodat jy nie onnodig moet dorp toe. Baie dankie Agnes en span vir 'n lekker kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2018

Teleurstellend. As gevolg van volgende faktore het ons slegs een aand i.p.v. 5 aande oorgebly: Swak padbeskrywing, nie goeie ontvangs nie, geen warm water om in te stort nie en middelmatige ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

L B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2018

Basiese boskampgeriewe met goeie ligging. Daar is positiewe, sowel as negatiewe punte om te noem. Gerieflike lapa met braaigeriewe en uitsig op die rivier. Baie hulpvaardige personeel wat deurgaans hulpvaardig is. Groot grasperk met swemplekkie vir kinders. Voel deel van die natuur, aangesien daar geen omheining is nie en selfs olifante het kom water drink in die swembad! Lekker ontbyt by die hoofkamp. Die verblyf is baie basies. Die akkommodasie is geskep in die eertydse plaashuis. Bestaan uit 4 eenhede wat totaal van 14 gaste kan akkommodeer. Ons was 11 en gelukkig almal een familie. Weens gebrek aan klankdigting en die deel van een kombuisie met een yskas en vrieskas en gedeelde breekware, sal dit moeilik raak om in vrede saam daar te bly met vreemde gaste. Kamers word eers aan die kant gemaak na 15:oo en bring asb. eie handdoeke saam. Die grootste probleem was dat slegs een persoon van ons 11 kon stort op ‘n keer weens baie swak waterdruk. Ten spyte van herhaalde versoeke kon dit nie reggestel word nie. Dit het selfs in familieverband gely tot frustrasie. Die inligting en foto's verskaf verteenwoordig ook nie die werklikheid nie. Daar is 2 dele (kampe) van die Rio dos Elefantes wat in terme van geriewe baie verskil. Dit behoort beter en meer akkuraat beskryf te word. Ons was onder die indruk dat die plek bestaan uit een kamp wat ons die enigste gaste van is. Sou beter wees as die naam in meervoud was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Agnes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsons no 18, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4d12ea36734bba6495f5fd1029e4d4e04311a7506fbf59ae8aae99b5ea8618955ffad6f226af216a15be6ac9cd8a66a943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 Parsons no 18 Balule Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -24.157085782433 30.941577865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang