Rio dos Elefantes River Camp
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parsons no 18, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rio dos Elefantes-rivierkamp is geleë aan die noordelike oewer van die Olifantsrivier in die Balule-natuurreservaat, wat grens aan die Krugerwildtuin. Die kamp word omring deur uitgestrekte grasperke en inheemse bome, wat 'n rustige omgewing binne die reservaat skep.
Elke eenheid het lugversorging, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Die kamp bied 'n gemeenskaplike stoep met uitsig oor die rivier, 'n swembad en ruim grasperke waar kinders veilig kan speel.
Die eiendom is omhein om wilde diere uit te hou. Die rivier is die tuiste van seekoeie en krokodille, en dit lok gereeld olifante en verskeie wildsbokspesies. Voëllewe is volop, danksy die water en groot bome, met spesies wat wissel van die treffende visarend tot kleiner moerasvoëls.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Agnes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Parsons no 18, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Rio dos Elefantes River Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parsons no 18, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang