Successfully reported
+44

Rio Vista Lodge

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista Estate, 1062 Lebombo Drive, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Rio Vista Lodge is 'n vierster-lodge geleë aan die oewer van die Krokodilrivier, met panoramiese uitsigte oor die Krugerwildtuin. Die lodge is die beste geskik vir gaste wat op soek is na 'n stil en ontspannende wegbreek, weg van die gewoel van die alledaagse lewe.

Verblyf bestaan uit 30 eenhede, geskik vir tot 54 gaste. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, lughawe-vervoer op afspraak, wasgoeddienste, 'n kroeg, 'n restaurant en begeleide wildritte as 'n ekstra. Gaste is ook welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, wat swem, voëlkyk en wildbesigtiging insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nell W
Saam met vriende
5.0
We really enjoyed our stay - thank you to all at Rio Vista. We loved our stay - a very pleasant hotel in a beautiful setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tebatso M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Our stay was truly wonderful! The staff were so friendly and went out of their way to make us feel at home; from the cleaning ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Annie H
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, professional, scenic, and well-organised. The RFC team stayed at Rio Vista Lodge for one night during a work trip, and it ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Hendrik T
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese ligging, ruim kamer, lekker kos. Een van my gunstelinge.
Apr 2025
Marius M
4.2
Rustig met mooi uitsig. Baie goeie ligging, netjies en skoon, maar baie duur.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Monte Vista Estate, 1062 Lebombo Drive, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Rio Vista Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monte Vista Estate, 1062 Lebombo Drive, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA274ee232228421f2c3c9a392159612fb14780bcfc31790f5aa575e90b212d16537a0b0b7888c3ae87bde6e4ea0aeeed7efc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Monte Vista Estate 1062 Lebombo Drive 1320 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.487231897202 31.50266289711

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang