Successfully reported
+19

Rip Tide @ All The Tides

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 983 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R833 R667 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rip Tide @ All The Tides bied knus selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n wegbreek aan die Dolfynkus.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir kinders.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is 'n privaat patio met sitplek en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Die ligging van hierdie eiendom is net 80 m van die strand af. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 983 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rip Tide @ All The Tides het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R833
R 833 R 667
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R833
R 833 R 667
per nag (plek vir 4)
Vanaf R833
R 833 R 667
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 983 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf21557baa3ffc8249a5a4d371ed45ba756f652086f51d7e52fd3b1da4be2c541fb2cf466700e93f30f22f2f5e763d4d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R833 nouVanaf R666 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 983 Milton Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.891326 30.348018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang