Successfully reported

Riptide at no 14

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0
Alta L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stylvol, gerieflik, netjies en skoon. Ons het net een nag oorgeslaap. Verblyf is mooi, netjies en skoon. Wasmasjien en tuimeldroër was 'n bonus, aangesien ons van 'n staptoer afgekom het en baie wasgoed gehad het. Die gasvrou het ook gesê dat ons 'n uur later uitboek sodat ons eers die Springbok rugby wedstryd kon kyk. Ons het die parkrun in St Francisbaai gaan doen, baie mooi parkrun en uiters vriendelike mense. Sal beslis weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Sal dit nie aanbeveel as ons weer gebruik nie. Plek op sy eie was uitstekend. Bure het so geraas dat dit gevoel het of hulle in ons eenheid was. Hul kaggel se reuk of braai rook het in ons eenheid ingetrek en ons het dus nie die woonkamer benut nie, want dit was vol rook, sonder dat enige venster of deur oop was. Ons het glad nie vuur gemaak nie. Kon ook nie die televisie op 'n sportkanaal kry nie. Het op 'n ander plek gaan rugby kyk.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Shanna
Riptide at no 14
Hi Mariaan, our apologies about the neighbours, but unfortunately that is out of our control. A little surprised that the smoke from next door came into the unit; we have never had that happen before. I will definitely look into it. The TV is a smart TV, so you could have streamed the rugby on your DStv app.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Shanna Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diana Cresent,Unit 14 St Francis Court, Sea Vista, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb1e8a63db8f03106eb5ab474d169f47ba79255ff4ef29c0663aca3cefe16fa083317f32fb4de4725dee0ef24860878cad6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Diana Cresent,Unit 14 St Francis Court Sea Vista 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.164840510427 24.82989151775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang