Rissie's Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54A Drommedaris Street, Mountainside, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rissie’s Place is 'n knus tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Mountainside, Gordonsbaai, en bied gemaklike akkommodasie wat perfek is vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed, ruim kasruimte vir bagasie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die ruimte is lugverkoel, en alle linne en handdoeke word voorsien vir ekstra gerief; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eettafel vir 2 word ook voorsien, en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste die privaatheid van 'n oordekte patio met 'n tafel en bankies geniet, perfek vir buitelug-etes terwyl hulle die vars seebries geniet. Veilige parkering word voorsien. Die eiendom is toegerus met 'n omsetter, wat verseker dat daar geen kragonderbrekings tydens u verblyf is nie, en hoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, word volledige privaatheid verseker.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rissie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 54A Drommedaris Street, Mountainside, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Rissie's Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54A Drommedaris Street, Mountainside, Gordon's Bay, 7151, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang