Successfully reported
+185

Rissington Inn

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main Road, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rissington Inn is 'n gesinsvriendelike plattelandse lodge in die hartjie van Suid-Afrika se Laeveld in die noordooste van die land. Die herberg is 'n perfekte oornagplek op pad na die wildreservate en 'n maklike basis vanwaar jy alles wat Mpumalanga bied, kan verken.

Die eiendom bestaan uit 20 suites, elk met slaapplek vir tussen 2 en 5 gaste in 'n suite wat omring word deur 20 hektaar kleurvolle tuine. Die suites het en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl 2 suites toegerus is met beide 'n stort en 'n bad. Die gewilde tuinsuites en heuwelsuites het almal hangmatte/dagbeddens en buitestorte.

Alle eenhede sluit geriewe soos lugversorging, plafonwaaiers, 'n TV, yskassies, Nespresso-masjiene, tee- en koffiemaakgeriewe, stoepe en privaat ingange in. Gratis onbeperkte WiFi is regdeur beskikbaar.

Die kamers en die plaashuis word deur pragtige bome oorskadu en bied asemrowende uitsigte oor die vallei. Aktiwiteite is ook vir kinders beskikbaar. Gaste kan langs die swembad ontspan of 'n stap geniet, terwyl hulle skouspelagtige voëlkyk en kleinwild bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Prince M
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, peaceful and refreshing. It was a beautiful experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Paula M
5.0
Great stay, highly recommended. Loved it, staff were fabulous, delicious dinner and breakfast. Very comfortable rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Lynelle M
5.0
Lowveld gem. Perfect, comfortable stay, breakfast setup totally amazing, everything you need in the room, fabulous views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Kevin V
Besigheidsreis
5.0
Will definitely be back. As always, top class service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Kevin V
Besigheidsreis
5.0
Will definitely be back if not fully booked. Immaculate hotel, beautiful surroundings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Main Road, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Rissington Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 380
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 380
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main Road, R40, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25bc6255fc0026d6ae31a7bbfdd9e9267261e687b46bf65286f398aff37cf92400980d896294d5a9cfd050e00270c672310d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 380 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Main Road R40 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.05777 31.12397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang