Successfully reported

Riva Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Venessa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en rustig. Beslis! Die natuurskoon is pragtig en ons het heerlik gerieflik gebly! Baie dankie vir skoon en netjiese akkommodasie! Dit word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en bekostigbaar. Baie netjies en beslis bekostigbaar en ek hou daarvan dat die plek buite die dorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Riva Resort sal élke keer ons oornagstop wees in Upington! Dankie. Heerlik gebly by Riva Resort wat soos plaas voel met al die diere, water en die ent uit die dorp. Tjoepstil in die nag en die ganse maak jou soggens wakker. Joey is 'n uitstekende gasvrou wat gereeld seker maak of mens iets nodig het terwyl jy ontspan by die restaurant wat heerlike kos bedien! Die kamer is ruim en die aircon 'n lafenis! Alles is blinkskoon in die en suite-kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Ontvangs was hartlik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annalie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Aangenaam. Sou graag die rivier wou sien. Het aangenaam dis moontlik aangesien dit langs die Oranjerivier lê. Rivier nie sigbaar.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker geslaap. Sal definitief weer daar oornag wanneer ons op reis. Ons het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danville P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Bekostigbaar, baie sentrale ligging. Die atmosfeer was fantasties. Heel lekker. Die plek was netjies. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel. Begrootings gewys is dit definitief die moeite werd. Daar is genoegsame geriewe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corina G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Goed ingerig, netjies en skoon. Vriendelike diens. Netjies en sal weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danville P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Dit was *nice* gewees. Dit was heerlik, baie rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerieda V
Kort verblyf
4.0
Mei 2024

Sal weer gebruik maak van dit. Die restaurant op perseel is nie oop op Maandae nie. Alles was in besigheidseenhede gewees. Nogmaals dankie, lekker geslaap daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAan1H2PaTe7lxTtfpSyI1JFzxWWTpbQih9O2iDJIY50k0jgWtu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 R359 Louisvale 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.526687 21.200982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang