River Bliss
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
River Bliss is in Gonubie geleë. Die eenheid is naby Gonubie Strandmeer, Gonubie Gholfklub, Gonubie Hoofstrand en Gonubie Boardwalk, asook restaurante en verskeie winkels geleë.
Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Slaapkamers 1 en 2 beskik albei oor 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Slaapkamer 3 beskik oor twee enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak, bad of stort. Die oopplan-eenheid het ook 'n privaat balkon en patio, sitkamer, kombuis en etenstafel. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, ketel, wasmasjien, broodrooster en yskas. Gaste kan maaltye op die balkon of by die etenstafel geniet.
Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot die swembad, Jacuzzi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Doendinge op die perseel sluit visvang, voëlkyk, swem en tennis in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Estuary Drive 53, Gonubie, East London, 5256, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang