Successfully reported

River Chalets Mariental

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 152 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Christine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Alhoewel 'n baie mooi en gerieflike plek, was dit baie rumoerig tot vroeg die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A very special stay in your lovely accommodation. A lovely pleasure staying at River Chalets. Everything was neat, clean and working efficiently. Everything we needed was provided and more. It was lovely to see how this accommodation had grown with many more rooms and chalets, a pet area with animals and birds, and even a restaurant, since we were here in 2014. Well done for a lovely stay and even enabling us to watch the Springbok rugby in your hall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois (fuzzy) O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Perfekte oorslaap vir die lang rit vanaf SA na Swakop. Verskillende opsies maak die verblyf geskik. Saam met my gade, dogter en kleinseuns het ons in een van die eenhede gebly wat selfsorg is met die aangrensende enkelkamer. Perfek vir ons samestelling gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Pragtige plek. Ons het heerlik geslaap en kamer was baie skoon. Fotos op die webtuiste doen nie reg aan River Chalets nie. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Plaas maar luuks. Heerlik gekuier. Dit was heel aangenaam by River Chalets Mariental. Ons het die best of both worlds daar gehad. Het gevoel soos 'n plaas en het luuks geslaap. Was lekker so tussen die diere en die atmosfeer was baie lekker. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig. Heerlik, rustige kuier, met alles wat nodig is in jou blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig. Pragtige omgewing, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie rustig en skoon verblyf. Baie lekker gebly en 'n goeie restaurant op perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties! Eenheid 4A was puik! Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Birgit
River Chalets Mariental
Haai Theo Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Altyd die beste vir ons gaste. RC

Jacobie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Everything you need in one place. Very nice chalets and a lot of animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4712244bcc9e585159ef1a337279d76ab9d81fb8859e4319df024179d3ac7e351c1f63d8dc66210895419b88844de9f80f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 152 5 1 5 B1 Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624393 17.954342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang