River Cottage Lodge
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Apr 2025 tot 1 Des 2025.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 525R1 297 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
River Cottage Lodge is 'n bekoorlike lodge wat 8 km vanaf Malelane in Mpumalanga geleë is. Die lodge spog met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin en bied rustige selfsorgverblyf.
Die lodge beskik oor lieflike eenhede wat deur 'n welige tuin omring word en met breekware, eetgerei, ketels, yskaste en mikrogolfoonde toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het lugversorging, 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, 'n motorafdak en privaat braaigeriewe.
Gaste kan in die groot swembad afkoel, onder die grasdak-area ontspan en die panoramiese uitsig oor die park bewonder. 'n Restaurant naby bedien ontbyt, middagete en aandete.
Malelane spog met 'n verskeidenheid restaurante en die Malelane Buiteklub bied gholf-, muurbal-, tennis- en rolbalgeriewe. River Cottage Lodge is die ideale basis vanwaar gaste die Krugerwildtuin en die skilderagtige besienswaardighede van die Laeveld kan verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Greg Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kudu Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink River Cottage Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kudu Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang