Successfully reported

River Hill Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Frances R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en mooi uitsig. Die verblyf en geriewe is uitstekend. Diens fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ideale oornag plek. Die lodge is ideaal geleë. Tuine is netjies en die eenheid waarin ons gebly het, was skoon en netjies. Ons was vriendelik ontvang. Baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frances R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie kos, vriendelike diens, skoon gemaklike kamers. Baie aangename verblyf, netjies en skoon. Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loraine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie mooi, gerieflike verblyf, skoon en netjies, vriendelike personeel. Baie lekker, mooi plek, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Hannetjie P
Lang verblyf
2.6
Jan 2025

Het nie eens woorde, was nie wat ek voor betaal het nie. Die plek as self binne die lodge is baie netjies, die staff was baie gaaf en behulpsaam, maar wat hulle adverteer en wat ons kry, is glad nie wat ons verwag het nie. My kind moes op 'n brug visvang waar karre ry, waarby ek hom die hele tyd moes dop hou, buite die lodge, en die pad gaan na die Mosambiek-grens toe. Dit is nie eers baie skoon nie, glasstukke en rubble oorals. Die enigste plek waar ons kon sit, was by die dek wat eintlik op die bad wys, waar mense sonder kleure kaal bad en ons alles sien. Ek is glad nie happy nie. Fotos gee die indruk dat ons langs die rivier kan rus op die lodge, maar die fotos is wel deel van die lodge, maar op ander plekke, wat nie eens op julle advertensies is nie. Ek is glad nie happy nie. As ek dit geweet het, het ek nooit daar bespreek nie. Ons was onder die indruk dat ons as familie rustig langs die rivier sit, my kind kan visvang, nie elke dag langs 'n pad staan en nie seker is wat vandag gaan wees nie. Verstaan hulle sê dat ons R150 per persoon moet betaal om vis te vang op die oord, maar dit was nie eens op die oord nie, dit is langs die oord, jy moet uitry om dit te doen. Dit kos al reeds om net daar te bly, nou moet ek nog R150 per persoon per dag betaal elke dag om op 'n ander plek te rus. En ons was 6 mense, waarby net 1 vis gevang is. Het wel by ontvangs gekla, die eienaar het wel gesê ons kan gaan met geen betaling nie, maar ook bygevoeg dat hulle uitgeboek is aan buitemense, so ons kon ook nie net gaan nie. Maar ek was daar om te rus en nie met al die probleme te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Mart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Gerieflike plek, lekker kos en sommer naby genoeg vanaf Crocodile Bridge. Ons het baie lekker gebly. Vriendelike personeel en lekker kos. Baie gerieflik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlos
River Hill Lodge
Goeiedag Mart Baie dankie vir jou terugvoer en dat julle Riverview Lodge as 'n bestemming gekies het. Baie bly dat julle verblyf aangenaam was en egte gasvryheid ervaar het. Dit was 'n groot voorreg om julle as gaste te huisves. Ons sien uit om julle, familie of vriende te verwelkom as gaste in die toekoms. Groete & blessings George & span

Leanne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Wonderful stay. Excellent place to stay. Close to Kruger. Beautiful views and great service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carlos
River Hill Lodge
Dear Leanne, Thank you for choosing River Hill Lodge as a destination and for your feedback and review. We are very satisfied that you have experienced true hospitality and great service, with a pleasant and comfortable stay! It was a pleasure hosting you as our guests, and we look forward to welcoming you, family, or friends in the future as our guests. Regards & blessings, George & team

Kevin H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Pleasant. Stay was good, restaurant requires an upgrade and deep clean, unpleasant smell in the dining room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carlos
River Hill Lodge
Dear Kevin, Thank you for choosing Riverhill Lodge as your destination. Your feedback and review are very important to us. Thank you! We have just done a deep clean of the place. It was a pleasure hosting you as our guest and we look forward to welcoming you or your friends and family as our guests in the future. Regards & blessings, George & Team

Anelene E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie tevrede en sal verseker weer daar oornag. Personeel baie vriendelik. Etes was heerlik en spesiaal vir ons voorberei. Chalet was netjies en skoon. Die uitsig op die rivier is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Carlos
River Hill Lodge
Hi Anelene Dankie vir jou terugvoer en dat julle River Hill Lodge gekies het as bestemming. Ons is baie bly dat julle verblyf aangenaam en gemaklik was met egte gasvryheid met goeie diens en kos. Dit was aangenaam om julle as gaste te verwelkom. Sien uit daarna om julle, familie of vriende te verwelkom as gaste in die toekoms. Groete & blessings George & span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Mkonto's Causeway Road, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIGZ5WyTd3EaSLTJzbiZsfTKdbo3UFShoALXmkDw8LqOZslFY1G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 1 Mkonto's Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.445167835292 31.964798477177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang