Successfully reported
+20

River Lodge 32

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Boundary Road, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

River Lodge 32 is 'n selfsorghuis in 'n veilige landgoed wat op die oewer van die Vaalrivier naby Parys geleë is, en is ideaal vir 'n wegbreek saam met familie of vriende. Gaste kan 'n verskeidenheid wild en voëllewe op die landgoed sien rondloop.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers asook 'n solderarea en is geskik vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die solderarea. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea. Die binnenshuise vermaakarea spog met 'n braai-area en oorgenoeg sitplek waar gaste kan ontspan. 'n Buitebraai-area, sowel as 'n swembad, is buite beskikbaar. 'n Omskakelaarstelsel word geïnstalleer in die geval van kragonderbrekings.

Die landgoed sluit gemeenskaplike piekniekplekke, 'n speelgrond, 'n boma, 'n rivierfront-area, wandelpaaie en 'n jetty vir bootlanseer in. Daarbenewens is daar 'n swembad, tennisbaan, lapa, gimnasium en klubhuis waartoe gaste toegang geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Bianca B
Gesin met klein kinders
5.0
Great spot for family holiday. Lovely place. Had a great time. Peaceful and quiet. Pool with braai area is a big bonus. Would go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Dianne C
Gesin met tieners
5.0
Fun time spent with family. We had a wonderful time with family, fishing, walking, playing tennis, swimming and relaxing. The lodge had...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Cherise G
Saam met vriende
5.0
Annetjie het aan alles gedink wat ons moontlik kon vergeet. 10/10, gaan weer gaan.
Okt 2025
Janine V
Gesin met tieners
5.0
Perfect stay, beautiful & spacious. Perfect stay, beautiful & spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Braam D
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik en ons het regtig ontspan. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 212 Boundary Road, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Lodge 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 212 Boundary Road, River Lodge Estate 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd9f3d19c06d703b4f38226b0df03a8f51b6fb9a672683e594c68957b6c9f165bc77744a3e69cf33d64ea1a85c9dd29fbd31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 212 Boundary Road River Lodge Estate 32 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.77453132099 27.672852131091
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang