Successfully reported

River Place Manor

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louwrens K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Skoon en netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese verblyf met uitsig op die rivier en aangename personeel. Fantastiese verblyf en etes. Sal hierdie verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Beste in Upington. Wonderlike plek, 10 uit 10. Beste plek om te bly in Upington. Kos, lekker verblyf, wonderlike. Diens is die beste. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Topklas verblyf met asemrowende uitsig. Veilige, eksklusiewe verblyf met pragtige uitsig oor die Oranje Rivier. Baie vriendelike, professionele en hulpvaardige personeel het ons dadelik welkom laat voel. Pluspunt is dat verblyf ook naby Kalahari Mall geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annamie L
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Die uitsig was baie mooi en die personeel baie hulpvaardig. Mense bo ons het ongelooflik geraas en kinders het vir ure rondgehardloop en goed rondgeskuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adam L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Excellent! Highly recommended. Excellent and we will stay at River Place Manor again. The staff is very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderlike atmosfeer. 'n Oase midde van die warm somerdae. Die uitsig oor die rivier was besonders. Sal weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend, waarde vir geld. Pragtige gastehuis met die mooiste uitsig op die rivier, goed ingerig, heerlike etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Uit die veld geslaan! Wat 'n ervaring! River Place Manor is nie net 'n pragtige gastehuis nie, maar die hulpvaardigheid en vriendelikheid van al die personeel is 'n "breath of fresh air!" Sal vir seker weer daar oornag as ek Upington besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlike, luukse akkommodasie. Pragtige akkommodasie met 'n lieflike uitsig oor die rivier! Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 2 508
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 508
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 508
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36a Steenbok Avenue, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ffa41c271dc7af3f65f6d8918aa1e5fc6409989d37dc43fe2dfbb73d79c552f773d02249f791ffa984ef11747246ed220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 508 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 36a Steenbok Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -28.452204386409 21.260529670599
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang