River Valley Plaas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: River Valley Farm Plot 42, Hamelkop, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
River Valley Plaas is 'n gerieflike plaaskothuis op 'n organiese plaas in 'n afgesonderde vallei aan die voorheuwels van die Outeniekwaberge, langs die Moordkuilrivier. Gaste kan ruim, gerieflike selfsorgverblyf geniet, omring deur welige vrugtebome, volop voëllewe en asemrowende berguitsigte.
Die kothuis bestaan uit 3 slaapkamers en 'n buitebadkamer wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is, en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, broodrooster, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetarea en gemaklike rusbanke in.
Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Nick Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- River Valley Farm Plot 42, Hamelkop, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink River Valley Plaas het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: River Valley Farm Plot 42, Hamelkop, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang