Successfully reported

River Valley Resort

Karavaan-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R 330
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
23 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kampplek akkommodeer 'n maksimum van 6 gaste en laat tot 2 tente per staanplek toe. Gazebo's word as tente beskou. Die staanplekke is geskik vir tente of karavane en bied basiese geriewe vir 'n gemaklike buitelugverblyf. Gedeelde ablusieblokke met toilette en storte is beskikbaar, tesame met 'n aparte opwaskamer en waskamer. Elke perseel is toegerus met 'n 16-amp elektriese punt, en gaste het toegang tot 14 waterpunte wat naby geleë is. Gaste is welkom om die geriewe op die perseel te geniet, wat 'n swembad, tafeltennis, swaaie, 'n oerwoud-gimnasium en pooltafels insluit.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Vermaak
TV
Huisreëls

Bring asseblief jou eie badhanddoeke en vadoeke.
'n Klein botteltjie skottelgoedwasmiddel word voorsien, maar geen sponse, of vadoeke nie
'n Fooi word vereis per ekstra motor per dag.
Dagbesoekers moet by ontvangs aangemeld word om die besoekersfooi per persoon te betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 1
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié chalet het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n toilet, 'n wasbak en stort. Die kombuisie het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie en mini-oond, breekware en eetgerei. Daar is 'n klein leefarea met 'n TV met beperkte DStv-kanale en gemaklike rusbanke. Elke eenheid het 'n privaat patio met sy eie braaigeriewe. Die eenhede is volledig gemeubileer, maar onthou asb. om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Chalet 2
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier

Chalet 3

Chalet 4

  • Kapasiteit: 158 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05f41cef3ad92c27e4b5760f6c812bdc23eb5ae60e416600267ea04bc385ae22d608a997b4b98b3ceebdbb906c4354bfdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 46 Cod Crescent Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.365870204182 30.705614984036
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang