River Valley Resort
- Kapasiteit: 158 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
River Valley Resort is in die kusdorpie Pennington gevestig en bied gehalteverblyf vir jou volgende gesinsuitstappie na die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Verblyf beskik oor 5 selfsorg-chalets. Die selfsorg-chalets beskik oor 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, vierplaatstoof en oond, eetgerei en breekware. Daar is 'n klein sitkamer met 'n Openview-TV en gemaklike rusbanke. Elke eenheid het 'n privaat patio met 'n privaat braai. Die eenhede is volledig gemeubileer, maar onthou asseblief om jou eie handdoeke en vadoeke saam te bring.
Gaste het toegang tot die swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n trampolien, pooltafels, swaaie en 'n oerwoudgimnasium. Pennigton is 'n hanetreetjie van die strand af geleë en is naby alle geriewe geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 46 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink River Valley Resort het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 158 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Cod Crescent, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang