Successfully reported

River View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Okker W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Alle verwagtinge oortref. Alles wat jy nodig het en nog meer om tuis te wees. Vreeslik lekker gebly. Die eienaar het regtig uit sy pad gegaan om aan al ons behoeftes te voorsien. Het sommer baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige review! Julle was uitstekende gaste. En so netjies! Dit lyk nie eers of hier iemand gebly het nie. Julle sal altyd welkom wees by Riverview. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Hein & Thelma Riverview

Johlene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Ek sal die verblyf enigetyd aanbeveel! Ons het 'n heerlike verblyf gehad met ons volwasse kinders met gasvrye mense wat ons ingewag het. Die huis is netjies, ruim en toegerus met alles waaraan jy kan dink. Sal beslis weer daar inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Julle was uitstekende gaste en sal altyd welkom wees. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Hein & Thelma, Riverview

Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

River View is 'n "lekker" kuierhuis, direk langs die rivier. Ons het heerlik gekuier by River View in Parys. Met ons aankoms het ons gasheer ons kom ontmoet en tou wys gemaak. Ons sal River View beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Julle was uitstekende en baie netjiese gaste. Julle sal altyd welkom wees by Riverview! Vriendelike groete, Hein

Wilna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

ʼn Heerlike ontspanne paar dae. Dis ʼn lieflike, netjiese en gerieflike huis, toegerus met alles wat jy nodig het. Al 3 kamers het hul eie badkamer, asook aircons in al die kamers. Pragtige uitsig op die rivier. Daar's ʼn buite sowel as binne braai, wat baie gerieflik was vir die koel reënerige aand. Die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Daar was selfs hout en ys. Baie dankie, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Baie bly julle het dit geniet. Julle was wonderlike en uiters netjiese gaste. Dit het nie eers gelyk of hier iemand gebly het nie! Ons hoop om julle gou weer te sien! Julle sal altyd welkom wees. Vriendelike groete, Hein & Thelma

Erika B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlik, fantasties, amazing. Wat 'n awesome naweek. Riverview het absoluut alles wat jy nodig het. Die gasheer was wonderlik, die huis is pragtig, gerieflik, skoon. Die stoep met 'n uitsig oor die rivier is net die plek om te kuier. Ek kan Riverview beslis aanbeveel en hulle sien ons baie gou weer. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! So bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees by ons. Groete, Hein & Thelma

Arne D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Vreeslik lekker gekuier. Vreeslik lekker gekuier en gebly by Riverview. Sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die mooi resensie! Julle was uitstekende gaste en sal altyd welkom wees by ons. Vriendelike groete, Hein en Thelma

Daphne F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties en salig. Gasheer het belang gestel in ons aankoms. Ons was effens vroeg en hy was gewillig om ons in te laat. Vriendelike verwelkoming. Huis het aan ons behoeftes voldoen. Veilig en met 'n geruste hart gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige review! Julle was wonderlike gaste en ons is bly julle het dit geniet. Julle het ons plek so netjies gelos. Baie dankie! Julle sal altyd welkom wees. Vriendelike groete Hein & Thelma

Rupert V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtige, rustige omgewing en verblyf. Absoluut die moeite werd. Ons gasheer was baie behulpsaam. Verblyf was netjies en skoon. Baie ruim kamers. Binne braai was die hoogtepunt. Huis ook regoor die rivier. Baie goeie naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige review! Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Julle is wonderlike gaste en sal altyd welkom wees by ons. Hoop ons sien julle gou weer! Vriendelike groete Hein & Thelma

Leandra M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastic. I booked River View for the weekend to celebrate my birthday. My family and I really enjoyed our stay. The host is such a darling. I would love to go back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die pragtige resensie! Julle was uitstekende gaste en sal altyd welkom wees. Hoop ons sien julle binnekort weer! Groete, Hein.

Dnie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Uitstaande, regtig rustig en baie geniet. Baie skoon, netjies, waarde vir geld. Die eienaar is baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
River View
Baie dankie vir die mooi resensie! Gaste soos julle is net 'n plesier. Dankie dat julle ons plek so netjies gelos het. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Hein en Thelma.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 8 Grewar Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed8ff6880c1864537f80f3cd2ef5b230693f2bbe032728c9a4c353cf441483983b044bfbcc18265059b73fbcefc2d9a34d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 8 Grewar Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -26.905056552851 27.438970952115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang