Successfully reported

Kanaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Egbert S
Lang verblyf
5.0
Des 2024

Kanaan: voorwaar 'n stukkie beloofde land! Heerlike tyd in die bosveld! Wat 'n pragtige huis! Goed toegerus met alles wat mens moontlik kan nodig kry; silwer skoon en netjies; baie goeie ligging. Ons het voorwaar 'n heerlike tyd gehad om te kon ontspan, met familie te kuier en die bosveld natuur en diere te geniet. Die daaglikse hulp van Minah was 'n groot bonus; met haar vriendelike geaardheid was sy altyd gereed om enigiets te doen. Kontak met die eienaars was puik; hulle het aanvanklik kommunikasie geinitieer en was deurgaans beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kanaan
Hi Egbert Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Hoop om julle weer te sien.

Vogan V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Spent three nights as a group of 8 friends. No complaints from our side. Absolutely stunning view. Also really enjoyed the braai area and pizza oven. The help was also very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kanaan
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop julle kom kuier weer vir ons!

Consumer Credit Care Vat 4210250249 J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Bie lekker gebly. Pragtige en netjiese huis met als wat jy nodig sal kry. Word elke dag skoon gemaak. Die enigste nadeel is dat die huis in Cyferfontein is en jy moet die Gameview voertuig huur om deur Cyferfontein te ry vir wild kyk en om ook na Mabalingwe te ry. Cyferfontein laat nie toe dat jy wild kyk in jou eie voertuig nie. Ons het wel baie lekker gebly en vele wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kanaan
Hoop julle kom weer kuier!

Ghenerí J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Het 'n fantastiese naweek met vriende deurgebring by Kanaan Mabalingwe. Sal graag in die toekoms weer daar bly. Mooiste huis. Awesomeness naweek gehad. Mooiste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kanaan
Dankie Gheneri. Ons hoop julle kom kuier weer.

Dean K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Netjies, natuurskoon en pragtige uitsig. Pragtige omligging en natuurskoon. Bitter mooi en skoon akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kanaan
Thank you Dean. It was lovely hosting you.

Elize V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2022

Ongelooflik lekker. Ons was aangenaam verras deur die ruimte, netheid en gerief wat Kanaan Mabalingwe ons gebied het. Die swembad en trappe na die boma-area is toegemaak, sodat klein kinders veilig kan speel. Die huis bied al die nodige toebehore en ons sal dit enige tyd aanbeveel vir mense wat 'n lieflike naweek in die bosveld wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois B
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Feb 2020

Die bly plek was glad nie skoon nie. Daar is 'n krag probleem. Die skoonmaker het eendag nie opgedaag nie. Breekgoed is in 'n slegte toestand. Kasdeure maak nie toe nie. Daar is geen kontrole by die huis nie. Ek glo nie daar is enige persoon wat die inventaris doen nie. Daar is geen terugvoering na inspeksie nie. Dit blyk my dat daar nooit 'n deposito refund gemaak sal word nie. As dit my huis was sou ek so gou moontlik 'n ander agent kry.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lynette
Kanaan
Dankie vir jou terugvoer, Francois. Ek sal jou terugvoer so deurgee. Ons maak staat op die skoonmaak kontrakteurs om ons in kennis te stel van breekskade. Ons help graag met die deposito terugbetaling. Vriendelike groete

Manti M
Kort verblyf
5.0
Des 2019

The place was nice and very specious. The best place I have seen. The issue is the gravel road, but besides that, we had so much fun and we looking forward to our next trip next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Kanaan
You are most welcome Manti. Hope to be able to host you again in the near future.

Jurie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2019

Pragtig. Baie lekker plek. Skoon en netjies. Sal aanbeveel. Grondpad van so 8 km en nie by hoof-ingang van reservaat nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lauren V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2019

Lovely Setting, everything you need! Really enjoyed the house, just a few amenities missing such as a braai grid and sufficient wine glasses. The pictures of the unit are also a bit misleading as 3 other large homes are in very close proximity, so if other surrounding guests are playing music etc you will not enjoy the tranquillity of the bush. A few booking/admin issues over our stay: wrong house number given on confirmation of reservation so we were told there was no key on arrival, water was not working on the one side of the house (no water pressure from showers/taps and toilets could not flush). Game drive vehicle worked on the first morning but would not start thereafter. No compensation offered after it was reported to the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Cyferfontein, Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 4080, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdzRRNtuOMpmXNlEMvSjvY80gppMjW7guyY4XtvxwILusqIT3LT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 10 Cyferfontein Mabalingwe Nature Reserve 4080 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.849335 28.0428314
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang