Successfully reported

Riverbank Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Rita-lize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, sal enige tyd aanbeveel en sal ook definitief weer by Riverbank Lodge oornag. Baie goeie diens van Maria ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very nice. Staff were very friendly and warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ideale bestemming na 'n lang reis. Waarde vir geld bestemming. Netjies en skoon en alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en beveel dit aan! Heerlik, netjies, rustig en pragtige plek. Dit was ons 3de keer wat ons hier oorgeslaap het en ek sal weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourentia S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Tien uit tien vir kamer en view. Mooi view, ruim kamer, heerlike stort. Gasvrye gasvrou. Skoon en definitief 'n moet bly. Sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie C
1 nag
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Het lekker oorgeslaap en daar is aan ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik gekuier by Riverbank Lodge, kamers is skoon en gerieflik. Die kamers was gerieflik en skoon. Ons gasvrou was baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very helpful host. Lovely breakfast. Comfortable room. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Very comfortable, clean and beautifully situated. The location is amazing. The garden is beautiful. The hostess and staff were friendly. We would love to stay there again for a longer period of time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rus en vrede op die walle van die Oranje. Voorwaar 'n klein paradys van rus, was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang