Successfully reported

Riverbed Africa

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sumari L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker in natuur. Stap roetes is vir seker 'n plesier. Jy moet wel fiks wees. Baie lekker gebly, vriendelike ontvangs en mooi skoon. Sal vir seker weer wil gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig ver van alles en almal af. Die hout huisie is diep in die Mount Anderson bergreeks versteek, langs 'n rivier met helder, skoon, drinkbare water. Annette is 'n gawe mens en ons het lekker gekuier. Verkieslik toeganklik met 'n bakkie of 4x4. Slegs selfoonopvangs op die stoepie van die huisie, so sit maar die foon af en ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Oe julle, nader aan die natuur kan mens nie. Ons het elke oggend wakker geword met die geroep van die visarende en elke aand het hul ons naggesê. Die bobbejane was ook baie bedrywig. Die gedruis van die rivier was lafenis vir die siel. Die berge en kranse was asemrowend. Ons is verkwik na gees, siel en liggaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Wonderlik Huis weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Riverbed Africa
Ek sien nou eers dat jy geantwoord het, baie dankie vir jou moeite.

Suzette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Gasvryheid in die fynste detail wat mens se gemoed weer inspireer. Alles omtrent die plekkie het vir my en my gesin die naweek gebless. Mooi dekor wat jou inspireer, genoeg gefilterde water wat koud en gereed in die yskas wag. Skoon beddegoed, tot die opwaslappies is nuut. Vars lavendertakkies in die huis en word rondom die cottage gekweek. Ons het 'n troue bygewoon en donker teruggekom, dan was die ligte en ons warmkomberse reeds vir ons aangesit. Vir iemand wat lief is vir lees is hierdie beslis die boekehemel - ek sal beslis weer moet gaan. Dankie Anette vir al die boodskappies ook waar jy raad en hulp tussendeur aanbied, voorwaar het jy en jou plekkie ons hele gesin weer ge-rejuvenate.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Riverbed Africa
Ek sien nou eers die pragtige boodskap raak. Baie dankie vir al die opregte mooi woorde. Dit maak alles so die moeite werd.

Courtney R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Wondeful accomodation, very comfortable and clean with amazing views. Very secluded so really nice if you want some peace and quiet. Annette is lovely and very accommodating. We enjoyed our stay so much that we even extended our stay by one more night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Riverbed Africa
Hallo Courtney, so delighted that you enjoyed your stay. It is always such a pleasure when the feeling is mutual. Hope you return one day.

Ruan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Baie lekker plek. Bitter goeie ligging teen aan die rivier. Sal dit enige tyd aanbeveel vir 'n rustige wegkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Riverbed Africa
Dankie Ruan, bly jy hou van die plek.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Anderson Catchment and Nature Reserve, 15 km from Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf76b286907d5e8764c13bc507e56b459cd05c1cf7e7a55f64381c61c048e72e4be1287a701956153df85fd1e0cfe5a6c38a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Mount Anderson Catchment and Nature Reserve 15 km from Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.039589 30.533637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang