Successfully reported
+26

RiverBehm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 7, Area 1, Nuyshoek, Breede River Valley, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

RiverBehm is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die oewer van die Breederivier geleë is in die Nuyshoek-area van Swellendam, wat gaste toelaat om die rustigheid van die area se natuurlike omgewing te ervaar.

Dié verblyf het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee gastebadkamers is albei toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, gasstoof, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is twee etenstafels langs die sitarea wat met rusbanke ingerig is. Die skuifdeure lei na die balkon wat 'n buitebraai-area en 'n etenstafel met ekstra sitplek het, wat gaste 'n skilderagtige uitsig oor die Breederivier bied.

Neem asseblief kennis dat alle handdoeke, strandhanddoeke en linne voorsien word vir 'n totaal van 8 gaste.

Gaste kan swem in die Breederivier, of 'n bootrit, want daar is 'n glybaan wat direkte toegang bied vir diegene wat graag bootry.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Shane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plot 7, Area 1, Nuyshoek, Breede River Valley, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink RiverBehm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Plot 7, Area 1, Nuyshoek, Breede River Valley, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA073c2e704c462729470e81cf3caddfa28fb1e9ce58d731494b421fe3a2a340ea62e9b2e2648c74e0196093114adeea79a2a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 Plot 7, Area 1, Nuyshoek Breede River Valley 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -34.273377137552 20.564697424427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang