Successfully reported
+12

Riverbend Cottage 1

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 436 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverbend Cottage 1 is 'n knus woonstel op die grondvloervlak van die eienaar se eiendom in Wildernis, 'n hanetreetjie weg van die Wildernisstrandmeer. Hierdie verblyf is 'n ideale plek vir vakansie- of sakereisigers.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Dit beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike tuin met buitesitplek, die perfekte plek om te ontspan na 'n lang, besige dag. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die area bied 'n magdom doendinge, van staproetes tot kajakvaart, van die beste valskermsweefplekke in die Tuinroete, branderplankry, visvang en pragtige strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rebecca W
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Dries V
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens en verblyf. Die eienares is 'n fantastiese persoon. Ons het so lekker gebly.
Jun 2025
Charlotte L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, gasvrou het aan alles gedink! Heerlik gebly. Verblyf pragtig, gasvrou baie vriendelik.
Apr 2025
Mark M
5.0
Fantastic. Had a pleasant stay. Definitely worth a visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Leandre V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Ons het baie lekker gebly! Ons was net daar vir 1 aand, maar dit was heerlik. Ligging is perfek. Lekker restaurante 1 km van die woonstel.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 436 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverbend Cottage 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 436 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07757d66fe8dfeb0cb216463722d204415f97d04d5af19aef1968346c31639b2f890557d06b8b9df3732435d65fbfd32fe31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 436 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.994254802635 22.584934766745
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang