Riverdeck Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna road, Buffels vermaak Farm 212 Portion 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riverdeck Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf, net 5 minute se ry vanaf die gewilde Buffelsbaai-strand en 12 minute vanaf Knysna se middestad, wat dit ideaal maak vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis bied verblyf in 4 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ekstra geriewe sluit haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en asemrowende uitsigte oor die rivier, op die berge en platteland in.
Die tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, terwyl gaste ook 'n verskeidenheid geriewe op die perseel kan geniet, insluitend 'n restaurant, 'n kroeg met satelliet-TV, kajakke, roeibote, 'n speelarea vir kinders, sandkuns, 'n bekoorlike plaasstalletjie en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Enrico Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Knysna road, Buffels vermaak Farm 212 Portion 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knysna road, Buffels vermaak Farm 212 Portion 5, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang