Successfully reported
+59

Riverfront Guesthouse Watermeadows Farm

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington Road, Erf 466, Ruigtevlei, Sedgefield District, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riverfront Guesthouse Watermeadows Farm bied lieflike selfsorgverblyf reg op die oewer van die pragtige Karatara-rivier, omring deur inheemse woude en fynbos, geleë in Ruigtevlei, Sedgefield. Dit is 'n kort rit vanaf strande, wêreldbekende branderplankryplekke, Knysna-strandmeer, restaurante, kroeë en 'n 25-minuut-rit na die dorp Knysna.

Die gastehuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Elke badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n sitkamer met 'n kaggel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Dit lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan. Gaste het ook toegang tot 'n patio met braaigeriewe en buitemeubels, waar hulle die skilderagtige uitsig kan geniet. Ons het 'n swembad en vuurput, sowel as 'n groot jetty om die pragtige rivieruitsigte en voëllewe te geniet.

Doendinge op die perseel sluit in swem, stap, visvang, boswandelings en voëlkyk. Gaste kan ook gholf, fietsry, watersport, branderplankry en wynproe in die omgewing geniet. Hierdie verblyf is 'n ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jacqui Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Barrington Road, Erf 466, Ruigtevlei, Sedgefield District, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverfront Guesthouse Watermeadows Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington Road, Erf 466, Ruigtevlei, Sedgefield District, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7d4604fdaadd407ae2bb91dfa19368577360c2fbd28d5ccd7bdf01220f3c5977607ffd28d9ba6b4d6a4a22e99e754b3407?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Barrington Road, Erf 466 Ruigtevlei 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.994429446497 22.828965113634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang