Successfully reported
+15

Riverhouse 33522

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milkwood Close, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Riverhouse 33522 is 'n lieflike vakansiehuis in Klein Brakrivier, 'n klein kusdorpie op die Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die huis is binne maklike bereik van die strand en die mond van die Klein-Brakrivier - albei bied uitstekende watergebaseerde sportsoorte.

Dié huis bied gerieflike slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die ander 3 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die kamers op die grondvloer deel 'n badkamer terwyl 'n tweede badkamer tussen die kamers op die boonste verdieping gedeel word. Neem asseblief kennis dat linne en handdoeke nie voorsien word nie, bring asseblief jou eie saam.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, basiese toebehore en 'n ontbyttoonbank met kroegstoele. Die ruim leefarea bied 'n TV en 'n etenstafel, en lei na 'n terras wat 'n ingeboude braai-area het.

Besoekers aan die dorp kan swem, rothengel, walviskyk in seisoen, fietsry, bootvaart en kanovaart geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 4

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Milkwood Close, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Milkwood Close, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25fdf80c42f6c5db94bf4fc8c543dd3d954d888f887b1d587ff579ae40f3ff09574c27914579a3376511012455b600ec2280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 3 Milkwood Close Klein Brak River 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.08894829553 22.144992685844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang