Successfully reported
+21

Riverhouse-Velddrif

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverhouse-Velddrif is in Port Owen geleë waar 'n mens die beste uitsigte, vrede en rustigheid met 'n vakansie-atmosfeer kan geniet. Ons pragtige ligging en omgewing is ideaal vir voëlkykers, fotograwe, familie en vriende.

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en 'n solderarea wat geskik is vir tot 8 gaste. Die eerste en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die solderarea is toegerus met 2 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit 3 badkamers in met 'n stort, DStv, kaggel en braai-area binne en buite, en 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, stoof en oond. Hierdie eenheid het ook 'n stoep en 'n beskutte buitebraai met volle uitsigte oor die Bergrivier en Atlantiese Oseaan.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerhekke in. Die huis is ook toegerus met 'n alarm.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, swem, fietsry en visvang in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Andre M
Saam met vriende
5.0
Perfect setting for a getaway for a team building. It was a fantastic setting, the home plan was easily flowing, the hospitality was wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Karen F
Saam met vriende
5.0
Perfect for a relaxed stay to unwind. A wonderful location with amazing views of the Berg River and lots of bird life. We thoroughly en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Leandi O
Gesin met klein kinders
5.0
Definitely going again! Amazing, amazing, amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marthie L
5.0
Baie lekker, gerieflike huis, uitstekende ligging. Heerlik gekuier, baie dankie. Ons gasvrou was baie behulpsaam.
Mrt 2025
John W
5.0
Out of this world. It was fantastic, and we will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverhouse-Velddrif het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Eigelaar street, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10e937e554d7fc172d4bdcdaa552e2fd3c131ca9f85c318304b2280765520d5a8e686fb2aa70219b59af833334b4a7391b76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 50 5 1 5 3 Eigelaar street Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.778867870105 18.151162862778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang