Riverina
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Versfeld Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Riverina, die oudste vakansiehuisie in Stilbaai, is in die vroeë 1880's deur Johannes Guillaume Steyn aan die westelike oewer van die Goukou-rivier gebou. Riverina, wat in 2024 in die tradisionele Bolandse plaashuisstyl opgeknap is, bied nou gemaklike selfsorg-vakansieverblyf.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het en die derde een enkelbed. Die 2 badkamers is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die plaasstyl-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike eetkamerstel waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Die eiendom het 'n uitstekende ligging aan die rivier, langs Palingfontein en 'n klein strand. Dit beskik oor 'n stoep met rivieruitsigte, 'n beskutte braai-area en 'n klavier vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 33 Versfeld Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Versfeld Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang