Successfully reported
+11

Riverlea Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km from the N9, Farm A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Riverlea Farm is weggesteek in die berge en is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid sowat 20 km vanaf George en bied 'n intieme ontvlugting vir 'n klein gesin of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.

Hierdie lieflike eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea is geskik vir 2 gaste. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike dubbelslaapbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n stoep wat spog met asemrowende uitsigte oor die plaas, berge en dam. Gaste is welkom om in die boord te gaan stap. Perdry en visvang op versoek beskikbaar.

Gaste kan afsluit met 'n braai buite terwyl hulle in ons houtvuur-bubbelbad geniet. Die perfekte manier om weer aan te sluit, daardie spiere te streel en 'n goeie nagrus te waarborg.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elke V
5.0
Relaxing, peaceful and beautiful place to stop over. This was a wonderful spot! Very peaceful. There was an unrelated glass sliding doo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tony M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful stay with the most amazing views. The most beautiful location and very welcoming hosts. Absolutely perfect for a weekend getaw...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Rina O
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en baie gerieflik. Een van die mooiste plekkies waar ons nog gebly het. Verblyf is uiters gemaklik en skoon.
Sep 2024
Annerie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangename gasvrou. Skoon en netjiese blyplek. Baie rustig in 'n pragtige vallei.
Mrt 2024
Belinda D
4.8
Asemrowend mooi. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad, rustig, natuurskoon op sy beste en in weelde, puik diens en net te min tyd gehad om alle geriew...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 km from the N9, Farm A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverlea Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 km from the N9, Farm A18, Waboomskraal, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf5d8bc7b7657f9da657e88aed8ba3798ccea57a46729d5cabe27fe9a2955cfb0ecd282c09a3a8468e9a6e2009864017d9ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 4 km from the N9 Farm A18, Waboomskraal 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -33.862956434278 22.350930821795
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang