Successfully reported
+32

Riverleaf Hotel

  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jackson Street, Brits, 00250, Noordwes
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Riverleaf Hotel bied stylvolle en moderne verblyf in Brits, 'n klein dorpie binne maklike bereik van Hartbeespoortdam. Die hotel is ideaal vir beide sake- en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n gerieflike basis om die area vanaf te verken.

Verblyf word in standaard en luukse kamers gebied, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het 'n koninggrootte-bed of 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n lessenaar, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Vir 'n heerlike begin vir die dag, kan gaste 'n lekker ontbyt wat daaglikg bedien word, in die groot ontbytkamer geniet. Die swembad is ideaal vir swem of om langs die water te ontspan. Daar is ook 'n goed toegeruste gimnasium op die perseel. Die hotel bied ook komplimentêre parkering aan gaste.

Besoekers kan aan verskeie watersport deelneem of net die skilderagtige omgewing van Hartbeespoortdam geniet. Daar is ook geleenthede vir voetslaan, perdry en wildritte in die area. Verder het Brits 'n verskeidenheid restaurante, winkels en kulturele plekke wat verdere opsies vir vermaak en verkenning bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Duncan D
Saam met vriende
5.0
Fantastic, safe and clean. It is a very clean and safe place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Madelein B
Saam met lewensmaat
5.0
We had a good stay. Good security, the staff was helpful. The breakfast was amazing. Clean, relaxing and everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Madelein B
5.0
Clean, safe, friendly staff. Amazing breakfast. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Linda C
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, luuks en hoogs aanbeveel! Pragtige, luukse hotel. Elke stap - van die ingang by die sekuriteit, parkering, inklok en ontbytbediening was g...
Sien meer
Mrt 2025
Suzette D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Sal beslis weer daar bly! So mooi, skoon en die mense is baie vriendelik en gasvry!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inayat Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 8 Jackson Street, Brits, 00250, Noordwes
  • Gaste dink Riverleaf Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jackson Street, Brits, 00250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ffb5c69e6eb8a1ff055b8545c35f31bcfb759ba875cd8fb0d4a7e6a41fc5b47c8d1f04bbf65ed5bf29f91010754d113a0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 8 Jackson Street Brits 00250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.632863744357 27.786733232402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang