Successfully reported

Riverridge LifeStyle Farm Tiny House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dhg G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Plaaslewe, oop ruimtes en asemrowende natuur. Verskriklik lekker, en die plaaslewe met al die diere het die deurslag gegee vir 'n fantastiese tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Peaceful. Private. Peaceful, private, very well equipped off-grid farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vrede. Baie lekker gebly! Huisie is baie lekker en die natuur is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Beautiful location with a farmstyle feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia L
1 nag
4.8
Jun 2025

Tranquil and so peaceful. Really amazing! Small and cozy, safe and on the river edge. It's peaceful and tranquil, and you can wake up without an alarm, just to the sun rising or the birds chirping. Good directions given by the host, who was so friendly and helpful. Beautiful little house to get away from the hustle and bustle of city life!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Die toilet het ons baie afgesit en die hottub het amper 6 ure geneem om warm te word. Pragtige omgewing, natuurskoon en opset.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Superb, we loved it! Cozy and quiet, just what we wanted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juan L
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie lekker vir een aand gewees. Het baie lekker gebly, maar die toilet is net 'n groot probleem want dit is 'n eco-toilet en los 'n reuk en lok goggas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie rustigheid gevoel. Dit was baie lekker om by die tiny house te bly. Alles is mooi, netjies en goed uitgedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfek vir 'n naweek wegbreek. Ons het vreeslik lekker gebly, die plekkie is so mooi ingerig en alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Ons het die natuur en diere so baie geniet. Baie oulike plekkie, perfek vir 'n naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverridge Lifestyle Farm GK33, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01eafe6ed3114afe8c3b4a607d91827f97186c9cde83f0f31f4557b6d83a5dc3ca305ed3a9b183d43267a00e76397f270185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Riverridge Lifestyle Farm GK33 Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.3108653 21.3240206
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang