Successfully reported
+36

Riverridge LifeStyle Farm Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivverridge Lifestyle Farm GK33, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Riverridge LifeStyle Farm Cottage bied lieflike plaasverblyf op die oewer van die Goukourivier, net 15 km vanaf Stilbaai. Die plaas bied rustigheid en 'n verskeidenheid rivieraktiwiteite, soos waterski en roei. Daar is ook hoenders en skape en die Goukou-rivieroewers is 'n toevlugsoord vir voëlkykers. Hierdie omgewing is ideaal vir diegene wat die natuurskoon wil waardeer.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n sitarea Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 4 enkelbeddens het. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Die kothuis het 'n dek met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Die plaas is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en is heeltemal sonkragaangedrewe. Gaste moet daarvan bewus wees dat kragverbruik moontlik dienooreenkomstig bestuur moet word.

Gaste van alle ouderdomme is welkom, asook troeteldiere indien dit vooraf gereël word en mits dit nie 'n bedreiging vir die plaasdiere inhou nie. Aktiwiteite op die plaas sluit watersport op die rivier, hardloop, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sisanda T
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker and peaceful. My stay was peaceful. I connected with nature. My kids loved it. Dante was a great host for the boys as they helpe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Alan H
Saam met vriende
5.0
Amazing view, quiet, relaxing. As always, an amazing stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Alan H
5.0
Beautiful, quiet, serene, relaxing. The stay was absolutely amazing, the unit was clean and equipped with everything you need. The host...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Jakeisha S
4.6
Een vir die boeke. Ons was een nag daar en dit was beslis lekker, gemaklik en hulle ken van gasvryheid.
Okt 2025
Alisia N
Gesin met klein kinders
4.4
Pragtige ligging. Ona het baie lekker gebly en was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons kinders het die plaaslewe geniet. Baie dankie vir julle gasvryh...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Rivverridge Lifestyle Farm GK33, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverridge LifeStyle Farm Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivverridge Lifestyle Farm GK33, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe84d361c01b01b5aaeb699aed625f19dd408638179eb0b3b196b0c25e00b51111624d41c0c5bc50e13c940a5505ee05658dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Rivverridge Lifestyle Farm GK33 Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.310874584519 21.32401247791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang