Successfully reported

Riversford

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Heinrich C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike, netjiese en skoon oornagplek. Die personeel het ons vriendelik ontvang en met bagasie gehelp. Die eienaar het aangedoen en vir seker gemaak dat ons tevrede en gemaklik was en niks kortgekom het nie. Die eenheid was besonders skoon en gerieflik en ons het goed gerus. Wat van die besoek uitgestaan het, is die snelle reaksie van een van die personeellede (wens ek het sy naam gekry) wat 'n vergete selfoon gevind het en my dogter opgespoor het, en die eienaar wat stappe geneem het om die foon kosteloos terug te besorg. Voorwaar 'n plek wat aanbeveel kan word met uitstaande, eerlike mense wat jou tuis en veilig laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Tuis gevoel. Baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing juweel van 'n plek. Amazing juweel van 'n plek, diere vriendelike, ongelooflike diens en die lekkerste oornag verblyf. Hoogs aanbeveel en ons sal weer van hulle verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brennan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Very nice place, highly recommended. An absolute gem in the middle of nowhere. It's my first time here, but expect me again. Thank you, the place was clean, maintained, and a pure joy to be at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Surina C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Netjies, veilig, mooi maar swak kommunikasie m.b.t. water en elektrisiteit probleem. Ongelukkig was daar geen water of elektrisiteit nie (vir die meeste van die tyd). Daar was geen inligting vir ons deurgegee oor die probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Perfekte ligging om af te saal na 'n dag op die pad. Dis 'n wonderlike en rustige plaasomgewing waar mens kan ontspan na 'n lang dag op die pad. Dit was heerlik om buite die stad te woon en af te skakel. Ons sal vir seker weer oorslaap met ons volgende seevakansie se reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Keurig skoon aangenaam. Wat 'n heerlike rustige keurige skoon oase na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Altyd skoon, netjies en veilige verblyf. Altyd lekker. Bly altyd by Riversford.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b23e898fddd6995409eea2b51b7cc37be438f1ec2478127d40bcf3d3e9ca87826505d5642e5c8f3ada2268b09ea6c2d7574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 103 5 1 5 Riversford Farm Tierpoort 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.399402258291 26.118841693111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang